#DieGrootTrek - Dag in die lewe van Pediatriese Dieetkundige

Loading player...
Nadia Janse Van Rensburg kom gesels vandag met ons oor haar beroep as Pediatriese Dieetkundige. Wat presies dit behels en ook hoe hulle op hoogte moet bly van internasionale navorsing om seker te maak ons kinders kry alles wat hulle moet eet in op n daaglikse basis.
27 May 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min