Ep. 2 | Belgiese verkiesings gaan oor veel meer as net die staat

Loading player...
In die tweede episode van Wêreldwys gesels ons met een van die voorste Belgiese grondwetkenners, Frank Judo, oor die geskiedenis van die Belgiese staat, hoe federalisme in België ontwikkel het en wat ná volgende week se verkiesing verwag kan word.
31 May 2024 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes