PROMOSIE: Global Wellness Enterprises - die RenaSculpt masjien

Loading player...
PROMOSIE: Global Wellness Enterprises - Willem Tosen - Tel: 076 754 134 of via WhatsApp: 081 859 2035.
Vandag in die gesprek: Enige iemand kan 'n skoonheid verslanking besigheid oopmaak met die fokus op die RenaSculpt Masjien wat jy vir 'n besigheid kan gebruik en hoe werk die ROI? Willem bespreek al die opsies beskikbaar, asook die spesiale aanbod vir die luisteraars.
Besoek die webblad: https://globalent.co.za of die Facebook blad: /GlobalWellnessEnterprises
12 Jun 2024 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: 🌿 Natuur, Sonskyn en Jou Gesondheid 🌞 27 Mei 2026

Hoe groot rol speel die natuur regtig in ons liggaam en emosionele welstand? Waarom voel mens dikwels rustiger, ligter en sommer beter ná ’n wandeling langs die see, tussen bome of net ’n bietjie sonskyn op jou vel? Vanoggend in Gesondheidsake vertel Gerda van The Local Choice Hartenbos Apteek hoe…
27 May 16 min