Garsies stap met integriteit

--:--
Dan gesels ons met Garsfontein se onderhoofseun en -meisie (dis nou James Schnetler en Carmia Hartman) sowel as Jana Schnetler van hulle skool se "Ma's wat omgee" bidgroep, oor die #stap-met-integriteit-week wat hulle by hulle skool aanbied en die hart daaragter.
13 Jun 2AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Liesel Krause Wiid - Radiokansel se Damesoggend

Janine van Niekerk gesels met Liesel Krause Wiid. Sy is ons gasspreker by die jaar se Radiokansel damesoggend en ons gaan bietjie uitvind wat op haar hart is vir die dames die jaar.
10 Jul 1AM 20 min

Huweliksfokus: Beproewings

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag ‘n tema wat baie huwelike persoonlik ken: “Beproewings”.
10 Jul 1AM 4 min