Naweek Aktueel gesels oor verandering

Loading player...
Drr Guillaume Smit, Jan Botha en ds Jana de Lange gesels oor hoe verandering hul persoonlik raak en hoe n mens daarvoor kan voorberei
16 Jun 2024 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

As ons God ken, is ons perspektief op die lewe anders

Jannie Pelser gesels met Ds Fanie Loots oor kerkplanting en die pad wat hy stap met Vlak 4 kanker. Kinders van God se perspektief op die lewe is anders as die wat God nie ken nie Ds. Fanie Loots: www.harvestersministries.com
1 Feb 47 min

Brande in Los Angeles - Is dit God wat straf?

Jannie Pelser en gaste, Prof Fanie Snyman en Prof Johan van der Merwe gesels oor hoe maak ons sin uit rampe soos die Los Angeles brande - wie moet pa staan vir dit? Is dit God wat straf? Hoe moet ons dink oor hierdie tipe gebeurtenisse? Dan gesels Jannie ook…
18 Jan 44 min