#DieGrootTrek - ONS die band in Studio

Loading player...
Doepie en Nina maak al lank grappies oor die band "ONS" en hulle song "Daai Liedjie" maar vandag is hulle in die ateljee om alles op te klaar en sommer vir ons meer van hulle te vertel en musiek te speel wat ons nog nie gehoor het nie.
10 Jun 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min