#Lositbeter - Grootfm 90.5 en Capitec skenk skool skoene

Loading player...
Grootfm 90.5 kon saam met Capitec Bank 4 kinder organisasies verras met 'n skool skoen skenking! 285 Kinders kan elkeen hierdie winter met 'n splinternuwe paar skool skoene skool toe gaan.
2 Jul 2024 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min