Bizskoops - 4 Julie 2024

--:--
Op die program vandag ... die jaarlikse salarisrekening vir ministers en adjunkministers het met 16 persent gestyg met die nuwe groter kabinet.
Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor ABSA en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se aankopebestuurdersindeks.
In internasionale sake-nuus... Fox Corporation betree die Verenigde Koninkryk se hoogs mededingende videostroommark.
In beleggingsnuus... die vooruitsig van 'n sakevriendelike Suid-Afrikaanse regering het buitelandse beleggers na die land se aandelemark teruggetrek.
En, ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor die nuwe kabinet wat onlangs aangestel is en Suid-Afrika wat vir eers op die Financial Action Task Force se gryslys bly.
4 Jul Afrikaans South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Bizskoops - 05 September 2024

Op die program vandag, # Die Suid-Afrikaanse ekonomie het in die tweede kwartaal met nul-komma-vier persent gegroei, # Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens stel 'n aanlyn Twee-Pot-aftreestelselsakrekenaar bekend. # Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor sentrale banke wat begin om rentekoerse te sny en wat dit vir Suid-Afrika se…
6 Sep 10 min

Bizskoops - 29 Augustus 2024

Op die program vandag, # Die minister van Menslike Nedersettings wil ingryp in die toegang tot huislenings vir alle Suid-Afrikaners # Behuisingstatistieke toon gedempte groei, maar daar is hoop vir die toekoms # Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor die regulering van elektrisiteitspryse # In internasionale sake-nuus…
29 Aug 10 min

Bizskoops - 22 Augustus 2024

Op die program vandag, # Suid-Afrikaanse eiendomskenners het 'n afname in huiswaardes waargeneem # Julie se inflasie het afgeneem en is tans die laagste in drie jaar sedert Julie 2021. # Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor hoe die verbetering in kleinhandel verkopesyfers goeie nuus is. #…
22 Aug 10 min

Bizskoops - 15 Augustus 2024

Op die program vandag, #, Werkloosheid neem toe, en # Huurders bestee proporsioneel meer van hul salarisse aan huur # Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor die koste van groen energie. # In internasionale sake-nuus... Die Verenigde Koninkryk se werkloosheidsyfer het gedaal. # In beleggingsnuus... Die Ackerman-familie…
15 Aug 9 min

Bizskoops - 08 Augustus 2024

Op die program vandag, # Ekonome verwag vandeesweek meer onstuimigheid op wêreldmarkte, en # Selfs diegene onder die belastingdrempel in Suid-Afrika maak skuld # Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor die markomwentelinge hierdie week. # In internasionale sake-nuus... Die Koninklike Munt in die Verenigde Koninkryk het begin…
8 Aug 9 min