Bizskoops - 15 Augustus 2024

Loading player...
Op die program vandag,
#, Werkloosheid neem toe, en
# Huurders bestee proporsioneel meer van hul salarisse aan huur
# Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor die koste van groen energie.
# In internasionale sake-nuus... Die Verenigde Koninkryk se werkloosheidsyfer het gedaal.
# In beleggingsnuus... Die Ackerman-familie het vir die eerste keer minder as 50 persent stemreg in die maatskappy Pick n Pay
En, ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor plaaslike regering in die Wes-Kaap en beleggingsaantreklikheid.
15 Aug Afrikaans South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Bizskoops - 19 Desember 2024

Op die program vandag: # Tyme Group word nou gewaardeer op een-komma-vyf miljard dollar # Dit is nog onseker wat aan die begin van volgende maand met brandstofpryse gaan gebeur # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die einde van die jaar se interessante lyste # In internasionale sakenuus... die…
19 Dec 11 min

Bizskoops - 12 Desember 2024

Op die program vandag: # Ons praat met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise oor die derde kwartaal se BBP # Die jaarlikse verbruikersprysinflasie was twee-komma-nege persent in November # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die ekonomie van Kersfees. # In internasionale sakenuus... General Motors (GM) het aangekondig…
12 Dec 10 min

Bizskoops - 5 Desember 2024

Op die program vandag: # Die Suid-Afrikaanse ekonomie het in die derde kwartaal met nul-komma-drie persent gekrimp # Suid-Afrika is amptelik aan die stuur van die G20-presidentskap # Die ekonoom Waldo Krugell praat verder oor die ekonomiese inkrimping in die derde kwartaal van die jaar # In internasionale sakenuus... ʼn…
5 Dec 10 min

Bizskoops - 28 Novermber 2024

Op die program vandag: # Die IMF ondersteun ʼn laer inflasieteiken vir Suid-Afrika # S&P Global het Eskom se langtermyn globale skaalvooruitsigte opgegradeer # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor Swart Vrydag # In internasionale sakenuus... Aston Martin, sukkel weens verlaagde verkope # In beleggingsnuus…. Boxer maak meer as agt-miljard…
28 Nov 10 min

Bizskoops - 21 November 2024

Op die program vandag: # Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het meer as 35 miljard rand se onttrekkings verwerk sedert die tweepot-pensioenstelsel op 1 September begin het # Inflasie is af tot twee-komma-agt persent in Oktober # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die rentekoers met die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomiteevergadering…
21 Nov 10 min