Bizskoops - 21 November 2024
Loading player...
Op die program vandag:
# Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het meer as 35 miljard rand se onttrekkings verwerk sedert die tweepot-pensioenstelsel op 1 September begin het
# Inflasie is af tot twee-komma-agt persent in Oktober
# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die rentekoers met die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomiteevergadering wat vir môre geskeduleer is.
# In internasionale sakenuus... boere het in Londen betoog teen erfbelasting op plase, wat in 2026 sal begin.
# In beleggingsnuus…. Beleggers word versoek om versigtig te wees wanneer hulle Boxer-aandele koop
En, ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om meer uit te vind oor werkloosheid en die land se kredietgradering