Bizskoops - 5 Desember 2024
Loading player...
Op die program vandag:
# Die Suid-Afrikaanse ekonomie het in die derde kwartaal met nul-komma-drie persent gekrimp
# Suid-Afrika is amptelik aan die stuur van die G20-presidentskap
# Die ekonoom Waldo Krugell praat verder oor die ekonomiese inkrimping in die derde kwartaal van die jaar
# In internasionale sakenuus... ʼn Amerikaanse hof het sy besluit bekragtig om Elon Musk se Tesla-betaalpakket van 56 miljard dollar te blokkeer
#In beleggingsnuus…. Boxer vaar beter as sy moedermaatskappy PicknPay op sy eerste dag op die JSE
En, ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om meer uit te vind oor onder andere die Vodacom Maziv-ooreenkoms en dreigemente deur die verkose Amerikaanse president, Donald Trump.