SET 4 CHRIST - Jana-Mari - nasorg juffrou, jeugleier, passie vir kinders en ook Christus

--:--
18.06.2024 - SET 4 CHRIST - Jana-Mari - is n nasorg juffrou, asook n jeugleier by die Bron youth, en sy het n passie vir kinders en ook Christus. Sy maak dit n doelwit om Christus ooral saam met haar te dra daar waar sy kom, en bly gefokus op haar identiteit in Christus.
18 Jun English South Africa Christianity · Religion & Spirituality

Other recent episodes