Solidariteit stel ekonomiese herstelplan bekend - Theuns du Buisson, ekonomiese navorser by die SNI

--:--
“Ek dink die gemiddelde Suid-Afrikaner ken die gevoel van ‘ons is besig om die bus te mis’. Jy voel hoe jy armer word, hoe jy al minder kan koop. Al pad hieruit is ekonomiese groei.”
10 Jul Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Clover-moorde: Verligting nadat twee skuldig bevind word

Twee voormalige werkers van Clover is skuldig bevind aan die dubbelmoord op die sekuriteitswagte Terence Tegg en JJ Cassanga. Michele Bebbington, Tegg se verloofde, sê dit was 'n emosionele wipwarit tot op hierdie punt.
15 Oct 1 min

Kinders as ‘politieke pionne’ gebruik - AfriForum

Alana Bailey, AfriForum se hoof van kultuursake, sê die Gautengse departement is al jare lank “berug vir oorreaksie op ongetoetste bewerings” teen funksionele skole, terwyl weinig oor die wanfunksionele skole in die provinsie bekend gemaak word.
14 Oct 1 min