Ep. 9 | SA moet fyn trap te midde van nuwe globale spanning

Loading player...
Na aanleiding van verlede week se Navo-beraad in die Amerikaanse hoofstad en die toenemende spanning tussen die Weste aan die een kant en Rusland en China aan die ander kant, word die vraag gevra of Suid-Afrika se huidige buitelandse beleid in diens van die mense van die land staan.
Chapters
  • 00:00 Inleiding
  • 00:46 Die geskiedenis en toekoms van Navo
  • 05:30 Onverbondenheid in ʼn onseker wêreld
  • 06:50 Prof. Jo-Ansie van Wyk
  • 08:10 Kry jou eie huis in orde
  • 12:30 Nuwe geleenthede
  • 17:00 Diplomatieke generasieverandering
  • 20:40 Onderbenutte Brics-bande
  • 23:40 ʼn Tweede koue-oorlog
  • 29:00 Geostrategiese stryd teen China
  • 32:19 Kernoorlog en ontwapening
  • 36:47 Slotgedagte
16 Jul 2024 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes