KOPSKUIF - Incke van Wyk van die ATKV-tak Zastron se splinternuwe boek, Getalleplaas

--:--
27.07.2024 - KOPSKUIF - Incke van Wyk van die ATKV-tak Zastron se splinternuwe boek, Getalleplaas. Hierdie boek help kleuters van 2 tot 5 jaar om op ’n speel-speel manier hul eerste wiskundige begrippe vas te lê.
27 Jul Afrikaans South Africa Christianity · Education

Other recent episodes