Wiele2Wiele ry met nuwe Prado
--:--
Wiele2Wiele is al die pad Mosambiek toe om Toyota se nuwe vyfde generasie Land Cruiser Prado onder hande te kry en hulle was werklik beïndruk. Hulle spandeer ook tyd met die Opel Corsa, wat ’n ryk geskiedenis het van oor die 40 jaar. Volkswagen het ook sy ID.4-sportnuts aan die media bekendgestel. Daar is ’n motorwaardewenk, ’n geleentheid wat hulde gaan bring aan Denis Joubert en Suzuki stel twee nuwe 800cc-motorfietse bekend.