Ep. 11 - "Ignite the Flame" - Evangelisasie Konferensie

Loading player...
Ons gesels met Braam Hanekom oor evangelisasie. Is ons nog genoeg besig hiermee? Hoe lyk evangelisasie in 2024?

Indien jy of jou gemeente hulp nodig het met jul werk "na buite", reik gerus uit na Getuienis Aksie: https://getuienis.christians.co.za/
24 Jul 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ep. 29 - Bywoners vertel oor "Geroep om te Floreer" kursus

Drie persone wat onlangs die "Geroep om te Floreer" kursus bygewoon het, vertel oor hul ervaring en hoe hierdie kursus hul gehelp het om nuut oor hulself en hul gemeentes te dink. Vir meer inligting oor toekomstige kursusdatums, kontak Mathilda by mdup@kaapkerk.co.za. Meer oor die kursus: https://kaapkerk.co.za/wp-content/uploads/2025/06/Geroep-om-te-floreer-.pdf
16 Mar 29 min

Ep. 28 - Twee eerstejaar teologiestudente vertel oor roepings en drome

09 Februarie was die opening van die Teologie Fakulteit in Stellenbosch. DJ Muller het met twee eerstejaar studente gesels oor hul pad tot hier en hul uitkyk op die pad vorentoe. Marnus Havenga deel ook later in die gesprek oor sy waarnemings oor roeping en teologiese opleiding in die breë.
9 Feb 20 min

Ep. 27 – Digitale higiëne: Tyd vir briek aandraai?

Het jy al gewonder hoekom dit so moeilik is om jou foon neer te sit – al weet jy jy spandeer te veel tyd daarop? Of hoekom jou kind se bui en selfbeeld so direk beïnvloed word deur wat op Instagram of TikTok gebeur? Ons gesels met dr. Yolinda Steyn,…
10 Sep 2025 47 min

Ep. 26 - Pyle van die bose en die engel in Oekraïne

Tydens ’n onlangse besoek aan die oorloggeteisterde Oekraïne het ’n paar Suid-Afrikaners 'n groep vroue gaan ondersteun, veral rondom die sekondêre trauma wat hulle beleef. In hierdie episode vertel Dolf Du Plooy en Bernard Joubert hoe dit tans in Oekraïne lyk en hoe hulle sin maak van hul belewenisse. ’n…
6 Sep 2025 46 min

Ep. 25 - Cohen-konferensie: Alles het ’n kraak en die lig skyn daardeur

As jy die naam Leonard Cohen hoor, is daar waarskynlik twee moontlikhede. Óf jy ken hom as die growwe stem wat soos Bybelverse oor jou spoel. Óf jy onthou hom in Shrek, waar die treffende lied “Hallelujah” die wêreld se kinders (en grootmense) aangegryp het. Sy musiek is ryk aan…
19 Aug 2025 14 min