Hartenbos Apteek 24 Julie 2024

Loading player...
Vandag gesels Gerda oor Yster en die verwantskap wat dit met Ferritien en Transferritien het.
1. Wat is die belangrike funksies van yster.?
2. Wat is die simptome van yster tekorte?
3. Hoekom is dit belangrik dat ons oor die verwantskap tussen Ferritien en Transferritien moet gesels wanneer ons oor ystertekorte en oormaat yster gesels.
Luister gerus weer.
24 Jul 2024 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: 🌿 Natuur, Sonskyn en Jou Gesondheid 🌞 27 Mei 2026

Hoe groot rol speel die natuur regtig in ons liggaam en emosionele welstand? Waarom voel mens dikwels rustiger, ligter en sommer beter ná ’n wandeling langs die see, tussen bome of net ’n bietjie sonskyn op jou vel? Vanoggend in Gesondheidsake vertel Gerda van The Local Choice Hartenbos Apteek hoe…
27 May 16 min