SET 4 CHRIST - Nadia Koegelenberg - Geloof van n Moeder

Loading player...
23.07.2024 - Nadia Koegelenberg, Nadia is n moeder van 3 asook n foster dogtertjie, sys getroud, en het tans haar eie dagsorg begin waarin sy haar alles insit. In 2017 het Nadia ook n safehouse begin vir kinders in nood, maar het in 2021 alles verloor na n egskeiding en daarna weer n pad met die Here begin loop. In 2023 het die Here haar verloss van 20 jaar se depressie, en Nadia se lewe is standvastig gebou op haar geloof en haar kinders. Vandag is Nadia se dagsorg 10 jaar oud, sy het nog n dogtertjie in Foster Care, en het n wonderlike man ontmoet wat saam met haar die passie vir Kinders uitleef, Nadia is dankbaar ook vir haar dagsorg personeel wat haar konstant herinner het van die Here in haar lewe.
23 Jul Afrikaans South Africa Christianity · Religion & Spirituality

Other recent episodes

SET 4 CHRIST - Versterk jou Geloof met Praktiese Wenke

In die SET 4 CHRIST episode, aangebied deur Ruan Swart, fokus die program op die belangrikheid van 'n Christelike lewenstyl en hoe om 'n sterk geestelike groei in jou daaglikse lewe te bou. Ruan bespreek hoe jy Christus se leiding kan volg in alle aspekte van jou lewe, en hoe…
3 Dec 36 min

SET 4 CHRIST - Pastoor Henry Pike: Die Krag van Geloof en Genade

In hierdie inspirerende episode van SET 4 CHRIST met Ruan Swart, gesels ons met Pastoor Henry Pike oor die krag van geloof en hoe ons in Christus 'meer as genoeg' is. Die tema, "Ek Is Genoeg", ondersoek hoe die wêreld ons dikwels as ongenoeg beskou, maar hoe die evangelie van…
26 Nov 37 min