Spreeklewe - Wat is die doel van die lewe

Loading player...
Ons vra baie wat is die doel van die lewe of het ek my bedoel bereik?
Ons is geskape om God te verheerlik.
1 Kor 10:31 Of julle eet en of julle drink of wat julle ook al doen, doen alles tot eer van God. 32
24 Jul 2024 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min