Spreeklewe - Dankbaarheid

--:--
'n Lewe van dankbaarheid
Mother Teresa taught us this when she said, “Gratitude to God is to accept everything, even my problems, with joy.” She did not say we have to love the problems themselves, but to accept them with joy.
Dis daarom dat Paulus dankbaarheid amper as opdrag, as ‘n voorskrif aanbeveel, amper soos
medisyne teen allerlei lewenskwale – dokters en sielkundiges wys juis daarop dat dankbaarheid
mens fisies, emosioneel en geestelik gesond kan maak! Dis daarom iets wat ons elke dag moet
inoefen, ‘n gesindheid wat ons moet aanleer, onsself doelbewus aan moet herinner: “Wees in
alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag” (1
Tessalonisense 5:18).
31 Jul Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

#KomOnsPraatDaaroor - 11 September

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
11 Sep 42 min

Spreeklewe - Vind jou vreugde in die Here

“Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly!.... Die Here is naby. Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend. En die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal oor julle…
11 Sep 8 min

Spreeklewe - God is steeds God in jou seer

God is steeds God in jou seer en hartseer. Hy is die trooster en Sy liefde en genade wat alle verstand te bowe gaan dra jou deur daai moeilike tye. Selfs al verstaan ons nie die hoekom nie In Matteus 6:18 lees ons immers: “Jou Vader wat sien wat verborge…
4 Sep 7 min

#KomOnsPraatDaaroor - 4 September

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
4 Sep 43 min

Ilan van Staden

Ilan van Staden kuier op die @BrunchmetAnnelie Hy deel sy nuwe liedjie #ekenmyhuis en vertel vir Annelie hoekom hy besluit het om 'n Christelike liedjie te skryf en vry te stel.
2 Sep 20 min