Ep. 12 | Kanse al groter vir ʼn Midde-Oosterse streeksoorlog

Loading player...
Sedert Hamas se aanval verlede Oktober op Israel en die daaropvolgende oorlog in die Gaza-strook pak groter oorlogswolke vanuit verskeie hoeke om Israel saam. In hierdie week se episode van Wêreldwys gesels ons oor die gebeure in die Midde-Ooste en die kanse vir ʼn groter oorlog.
Chapters
  • 00:00 Inleiding
  • 06:35 Belangrike nuus uit Amerika
  • 09:51 Politieke geweld en terreurbedreigings
  • 13:55 Eeueoue spanning in die Midde-Ooste
  • 15:36 Dreigende streeksoorlog
  • 20:18 Israel se bestaansreg
  • 21:20 Buitelandse invloed neem af
  • 23:56 ʼn Vyand vul die vakuum
  • 28:09 Iran
  • 28:58 Slotgedagte
8 Aug 2024 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes