SET 4 CHRIST - Lizaan Raath - Leef tot eer van God

--:--
06.08.2024 - Lizaan is n 22 jarige van Paarl. Sy het laas jaar haar drama graad by Stellenbosch klaar gemaak en het n passie vir musiek, drama, mense en Jesus. Sy het begin van die jaar by Fire and Fragrance aangesluit vir sending opleiding, en het sending werk in Wes Afrika gedoen. Na haar finale opleiding gaan sy by die voltydse sending span aansluit, wat dan behels om n worship leier te wees. Haar droom is om musiek te skruif wat die Here se naam verheerlik. Lizaan wil ook mense oplei in die vermaaklikheidsbedryf om films en teater stukke te maak wat die waarheid gaan wys.
6 Aug English South Africa Christianity · Religion & Spirituality

Other recent episodes