Dít is hoe ekonome in die toekoms inkyk

Loading player...
Die onafhanklike ekonoom, Elize Kruger gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die industrie waarin sy is, en hoe ekonome in die toekoms inkyk.
15 Aug 2024 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Is daar ’n brandstofprobleem in SA?

Reggie Sibiya, uitvoerende hoof van die Brandstofkleinhandelaarsvereniging, lewer duidelikheid oor die brandstofvoorraad in Suid-Afrika.
27 Mar 12PM 12 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium en Elke Brink, direkteur by PSG Wealth R21, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
27 Mar 12PM 18 min