15 AUG 2024 - Rou & Real
Loading player...
Beheer jy kos, of beheer kos jou? | Christel Beukes deel haar rou getuienis op Leef met Liomee (09:00-15:00) oor hoe kos die enigste vorm van beheer was wat sy in haar lewe gehad het. Sy getuig van God se liefde wat haar uiteindelik vry gemaak het.
Beheer kos jou pyn? God se liefde is genoeg vir jou,
Luister na haar getuienis hier. Deel met ons wat jy moet oorgee aan God vandag?
Beheer kos jou pyn? God se liefde is genoeg vir jou,
Luister na haar getuienis hier. Deel met ons wat jy moet oorgee aan God vandag?