DRD Gold se rehabilitasie-proses laat natuurlewe in Johannesburg herleef

Loading player...
DRD Gold het vandag winssyfers vir sy boekjaar tot einde Junie bekend gemaak. Die omset was 14% hoër, goudproduksie was egter 5% laer, en die wesensverdienste klim met 4%. Die uitvoerende hoof, Niel Pretorius gesels oor die resultate.
21 Aug 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

’n Petrolkop van jongs af

Hans Greyling, hoof van OMODA & JAECOO SA, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
26 Mar 12PM 9 min