Curro groei ondanks druk op huishoudings

Loading player...
Curro het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Junie aangekondig. Die uitvoerende hoof, Cobus Loubser gesels oor die resultate.
21 Aug 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

’n Petrolkop van jongs af

Hans Greyling, hoof van OMODA & JAECOO SA, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
26 Mar 12PM 9 min