#DieGrootTrek - Grandi Theunissen en Sean Bolhuis

Loading player...
MMC Vir gemeenskap veiligheid in Tshwane, Grandi Theunissen en Sean Bolhuis van die Metro Polisie kom kuier en gesels oor die suksesse wat hulle die afgelope paar maande gehad het met die skud van voertuie en ook die projekte wat hulle mee besig is in Pretoria om ons stad veiliger te maak vir almal.
22 Aug 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min