LIFTKLUB | Ons gesels met SENZ Radio in New Zealand oor hierdie naweek se groot Wedstryd.

Loading player...
Die LIFTKLUB gaan oorsee...of te wel verwelkom die New Zealanders hier in SA hartlik en nes ons Suid-Afrikaners dit mos kan doen, maar dis waar dit stop want ons gesels met SENZ Radio in New Zealand oor hierdie naweek se groot Wedstryd tussen nie huidige Wereld nommer 1 span en Wereld Kampioene, die Springbokke en natuurlik die eeue oue wedywering tussen ons die nie All Blacks

Daar word gelag maar ook ernstig geraak wanneer ons praat oor wat is op die spel tussen Mike & Rouchelle en Kirstie Stanway & Stephen Donald
30 Aug 2024 Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

LIFTKLUB | Dr Florence de Vries Voorsitter van Ithemba Foundation

Onderhoud met Dr Florence de Vries Voorsitter van Ithemba Foundation Die 5de Junie is dit n baie spesiale dag, n dag waar fokus op Geestesgesondheid van Dokters en Verpleegsters - Crazy Socks 4 Docs Die tema vir hierdie jaar is "Safe to speak-up" #CrazySocks4Docs
4 Jun 13 min

LIFTKLUB | Johnny Davids se stem leef voort ...

Meer as ’n maand ná sy afsterwe raak sy musiek steeds harte aan. Sy splinternuwe enkelsnit, “Gee my weer lewe”, is nou beskikbaar op alle digitale platforms. Ons het die voorreg gehad om met Liezel Davids en Jean-marc Meyer in die ateljee te gesels oor Johnny se nalatenskap, sy musiek…
15 May 17 min

LIFTKLUB | Mike gesels met Lynette Beer

In die Maand van liefde gesels Mike met Lynette Beer oor hoe ons nie net op een dag moet fokus nie maar om meer intensioneel te wees om elke dag spesiaal te maak as n SPAN. Ons raak aan die 5 Liefdes tale en watter vrae om te vra om…
11 Feb 13 min