Lunch Punch: Philip Godfrey van Bad Peter oor 'As Jy Dans Is Jy Hartseer'

Loading player...
Philip Godfrey begin sy solo loopbaan met sy enkelsnit As Jy Dans Is Jy Hartseer na hy vir 10 jaar in die acoustic-duo Bad Peter musiek vrystel en op verhoë reg oor die land gespeel het.
28 Aug 2024 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min