#DieGrootTrek - Jannie Putter hernu jou gees!

Loading player...
NUWE SEISOEN, NUWE JY! Doepie en Nina gesels met Jannie putter om nuwe lewe in ons geesteslewe in te blaas en uit te vind hoe ons die jaar kan afsluit opo n hoogtepunt vol positiwiteit.
3 Sep 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min