#DieGrootTrek - Elani Van Niekerk gee lewe aan jou huis in Lente.

Loading player...
NUWE SEISOEN, NUWE JY! Binnenshuise Argitek Elani van Niekerk vertel ons hoe om ons leefruimtes nuwe lewe te gee na winter!
2 Sep 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Geeweek (Roelien Potgieter en Atterbury Trust)

Louis van der Watt Hoof uitvoerende beampte  van die Atterbury Property groep, en ook een van die stigters en ‘n trustee van Atterbury Trust en Ananja Koen, Uitvoerende Hoof van Atterbury Trust kom vertel ons waar die droom begin het. Ons gesels ook met Roelien Potgieter, stasiebestuurder van GrootFM oor…
26 Oct 20 min