Cashbuild wag vir infrastruktuurbeleggings

Loading player...
Cashbuild het vandag winssyfers vir sy boekjaar tot einde Junie bekend gemaak, die omset is 5% hoër en die wesensverdienste val egter met 26% tot R200 miljoen. Hanré Bester, finansiële hoof van Cashbuild gesels oor die resultate.
4 Sep 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

’n Petrolkop van jongs af

Hans Greyling, hoof van OMODA & JAECOO SA, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
26 Mar 12PM 9 min