Ep. 19 | Vrye markte en die verromantisering van sosialisme

Loading player...
Daar is wêreldwyd ʼn duidelike korrelasie tussen die vryheid van ekonomieë en die welvaart wat in samelewings geskep word. Ons gesels in hierdie episode met Martin van Staden van die Vryemarkstigting oor globale tendense en persepsies oor die voordele van vrye markte en eiendomsreg.
Chapters
  • 00:00 Wat sit agter vryemarkdenke?
  • 02:50 Ideologiese oorloë met praktiese uitkomste
  • 07:24 Welvaart, eerder as armoede lok mense
  • 12:02 Sosialisme verromantiseer
  • 16:15 Eiendomsreg die fondasie van vooruitgang
  • 21:10 Handelsvriendelike beleid
  • 27:17 Mees rasgereguleerde land ter wêreld
  • 35:08 Wat die wêreld nodig het
25 Sep 2024 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes