Die Daily Maverick vra vir wetgewing om die nuusmedia te red

Loading player...
Die Daily Maverick, ‘n Suid-Afrikaanse aanlynkoerant, sê daar is wetgewing nodig om die Suid-Afrikaanse nuusindustrie te beskerm. Prof. Herman Wasserman, mediakundige en hoof van die Universiteit Stellenbosch se departement joernalistiek gesels hieroor.
23 Sep 2024 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

’n Petrolkop van jongs af

Hans Greyling, hoof van OMODA & JAECOO SA, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
26 Mar 12PM 9 min