VRYDAE MET FARREN - Kapelaan Ds Trevor Links - Jou eie Elim-die bitter en soet van die lewe

--:--
13.09.2024 - Skakel in op Vrydag 13 September vanaf 09:00-11:00 wanneer Ds Farren saam kuier met Kapelaan Ds Trevor Links.

Die tema: Jou eie Elim-die bitter en soet van die lewe

Ds Links is 'n gebore Vredendaller en predikant van dieselfde kerkverband VGKSA vir die afgelope 14jaar. Ds Links is sedert 2016 'n voltydse Kapelaan in die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag en dien tans as Vlootkapelaan by die SA Vlootkollege in Gordonsbaai. In 2021 in Covid-tyd publiseer hy sy boek, "Off Caps : Eulogies for fallen soldiers." Skryf, drama en prediking is sy passie. Kapelaan (Ds.) Trevor Links is ook 'n Direkteur van Radio Kansel en leraar van VGKSA Goodwood.

Luister ook op streema by www.kaapsekansel.co.za.
of laai ons toep af en luister ook na die potgooi enige tyd enige plek!
13 Sep Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

VRYDAE MET FARREN - Prof. Jonathan Jansen: Onderwys, Menseregte en Demokrasie

Skakel in wanneer Ds. Farren 'n eksklusiewe gesprek voer met Prof. Jonathan Jansen, die buitengewone professor in opvoedkunde aan die Universiteit van Stellenbosch. Prof. Jansen is 'n bekroonde akademikus en aktivis wat vir sy toewyding aan die bevordering van menseregte, verdraagsaamheid, en demokrasie internasionaal erken word. In hierdie fassinerende episode…
15 Nov 1 hr 07 min

VRYDAE MET FARREN - Natalia Maliqua: Geloof, Dans en Gemeenskapsdiens

Luister na 'n inspirerende gesprek met Natalia Maliqua, 'n 25-jarige onderwyseres en gemeenskapswerker uit Montagu Village, Lavender Hill. Natalia is 'n wedergebore Christen en dien as diaken by die Uniting Reformed Church Retreat, sowel as die vise-superintendent van die Sondagskool. Sy is die stigter van Ministering Through Dance NPC, 'n…
8 Nov 58 min

VRYDAE MET FARREN - Gemeenskapsontwikkeling en Hoop met Heindrich Wyngaard

Welkom by Vrydae met Farren, waar ons diep delf in gemeenskapsontwikkeling, onderwys en veiligheid. In hierdie insiggewende episode sluit Ds. Farren aan by Heindrich Wyngaard, die uitvoerende voorsitter van die Kaapse Forum. Heindrich, bekend as 'n mediapersoonlikheid en voormalige aanbieder van die gewilde geselsprogram KLOP!, deel sy waardevolle insigte oor…
25 Oct 1 hr 11 min