#DieGrootTrek - Liezel Van Intiem

Loading player...
Liezel het weer kom kuier met nog 'n "Liewe Liezel" Luisteraars vraag. Sy het ook vir ons die terugvoer van 2 beraders gebring en ons ontleed die vraag in bietjie meer diepte.
26 Sep 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min