#DieGrootTrek - EskomSePush waar is die manne nou?

Loading player...
Na amper 200 dae sonder loadshedding het Doepie en Nina gewonder waar is ons "Heroes" wat seker gemaak het ons het n slim app op ons fone wat vir ons sê wanneer die krag afgaan. Ons gesels met die mede-stigters van die ESP app, Dan Southwood-Wells and Herman Maritz oor waar die idee ontstaan het en hoe dinge nou loop.
8 Oct 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min