Gesondheidsake - Die Immuunstelsel - 3 Oktober 2024

Loading player...
Vandag praat Bianca oor die imuunstelsel en wat dit kan beinvloed asook
die impak wat sekere vitamiene en minerale op die imuunstelsel het.
Bianca noem daar is 2 tipes immuniteit, watter impak die spysvertering op die immuunfunksie het asook wat die impak van Inflammasie en oksidatiewe stres op die imuunstelsel het. Hierdie en nog vele insiggewende inligting - luister gerus weer.
9 Oct 2024 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

🩺Fraaimed vir 🩺 Gesondheid. Welstand. Estetika - 03 Desember 2025

🩺 Dr. Coetzee & Dr. De Wit verduidelik hoekom hul benadering anders is. Danny het met hulle gesels oor hul nuwe praktyk in Fraaiuitsig — waar algemene mediese sorg, estiese behandelings en welstand hand-aan-hand loop. Warm, persoonlik en professioneel! 👉 Luister weer na die potgooi en hoor hoekom hierdie praktyk…
4 Dec 12 min

Gesondheidsake: 😷💊 Griep of net ’n verkoue? 05 November 2025

😷💊 Nie elke nies beteken jy het antibiotika nodig nie! In hierdie week se Gesondheidssake gesels Bianca oor wanneer antibiotika regtig help, watter kombinasies jy liewer moet vermy, en hoe jy vinniger beter kan voel. 👉 Leer die verskil tussen virusse en bakterieë 👉 Watter vitamiene help werklik 👉 En…
5 Nov 12 min

Gesondheidsake: Haargesondheid - 01 Oktober 2025

💇‍♀️✨ Gesonde hare, gesonde jy! Vandag fokus Bianca op iets wat ons almal raak – ons hare. Van die groeisiklus tot haarverlies, voeding, produkte en daaglikse sorgwenke – kry praktiese raad om jou hare sterk, glansend en vol selfvertroue te hou. 🎧 Luister weer en ontdek hoe jy jou hare…
2 Oct 12 min