Zantie Swanpoel - Uithouvermoë in Gebed

Loading player...
Geloof is nie iets wat ons doen nie, dis wat ons is. Gebed verander ons omstandighede en dit verander ons. Daar is krag ook in stap en gesels met God, of fietsry of swem of draf. Dis van beweeg en met god gesels (as jy kan). Dis goed vir ons en ons verhouding met God - Gebed verander jou lewe.
9 Oct 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Bly Ingelig en Vertrou op God se Beskerming: Hantavirus en Hoop

Hantavirus en Hoop: Bly Ingelig en Vertrou op God se Beskerming SEO Opsomming: In hierdie insiggewende en bemoedigende inset op Radio Kaapse Kansel verduidelik Zantie die feite rondom hantavirus en hoe om jouself prakties te beskerm. Met ’n gebalanseerde benadering van wysheid en geloof word luisteraars aangemoedig om nie deur…
6 May 6 min