Johnny Louw - Het Jy 'n Veilige Hawe?

Loading player...
Ons moet 'n veilige plek hê waar ons kan uitrus as die winters van die lewe ons tref. Wie sal jy bel, met wie sal jy gesels en wie sal jy vertrou?
9 Oct 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

GET UP & GO BREAKDFAST - ’n Bemoedigende Boodskap deur Moeilike Tye

In hierdie hartroerende motiveringsboodskap op Radio Kaapse Kansel deel Johnny Lau eerlike getuienisse oor pyn, geloof en God se getrouheid. Deur persoonlike uitdagings en oorwinnings herinner hy luisteraars daaraan om aan hoop vas te hou, selfs in moeilike seisoene. Met Skrif uit Psalm 27 moedig hierdie gesprek mense aan om…
6 May 6 min