Huweliksfokus: Bybelmisverstande - die Here sal my maat vir my kies
--:--
Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag ‘n tema: Bybelse misverstande: “Die Here sal vir my ‘n maar kies.”