#DieGrootTrek - Len Muller

Loading player...
Die man van die Kaap Len Muller het weer bietjie kom kuier en die keer vir ons n hele paar nuwe enkelsnitte saamgebring. Ons gesels bietjie oor sy musiek en waarmee hy homself besig hou en hoe sy skryfproses werk.
22 Oct 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min