#DieGrootTrek - Thys van Everest wealth gesels GrootGeld

Loading player...
Dis weer einde van die maand en dan kom kuier Thys van Zyl van Everest Wealth management by ons. Die maand gesels ons baie oor wat die uitkoms van die Amerikaanse verkiesing vir SA kan beteken en ook wat die Regering van Nasionale eenheid sover beteken het vir die SA ekonomie.
29 Oct 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min