Romeine 1:20 - God openbaar in die Maraboe

--:--
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan gesels ons met Voëlkenner, Andrew Buitendach oor die Maraboe en hoe iets so leliks so belangrik kan wees in Sy plan.
5 Nov 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Passion coming to SA

Janine van Niekerk is speaking to Chidima and Brett Younker about their coming visit to SA and just getting to know them both better.
4 Dec 12AM 11 min

Huweliksfokus: hoe lyk vrees

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag ‘n tema: “Hoe lyk vrees”.
4 Dec 12AM 4 min

Romeine 1:20 - God openbaar in Antartika

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan gesels ons met Marinebioloog Mariette Wheeler oor haar hart se punt… Antartika.
3 Dec 12AM 9 min

Onthou jou lewe in oorvloed

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Onthou jou lewe in oorvloed.”
3 Dec 12AM 1 min