#DieGrootTrek - Will Linley

Loading player...
Die talentvolle Will Linley of soos Doepie hom nou noem "Willie Linley" het kom kuier in die ateljee en ons vertel van sy klassieke agtergrond en toer om die wereld. Hy het ons ook bederf met 2 akoestiese liedjies.
1 Nov 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min