Huweliksfokus: beplan 'n mooi toekoms
Loading player...
Ons skop ons die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag ‘n tema: “Beplan ‘n mooi toekoms”