Wêreldwys | Trump stoomroller Harris in historiese oorwinning | Ep. 25

Loading player...
In hierdie spesiale uitsending van Wêreldwys vanuit die VSA, bespreek ons hoe Trump hierdie oorwinning behaal het. Wat het gemaak dat gewone Amerikaners deur die geraas in die media gekyk en uiteindelik in hul miljoene vir Trump gestem het? Wat hou dit vir die toekoms van die Republikeinse Party spesifiek, Amerika in die algemeen en uiteindelik ook die wêreldpolitiek in?
7 Nov 2024 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Die seestraat-skaakspel | Ep. 88

Hierdie week se aflewering van Wêreldwys fokus op die voortslepende spanning tussen die VSA en Iran, die binnelandse politieke druk op Donald Trump hieroor en Rusland se verswakkende geopolitieke posisie in die agtergrond.
24 Apr 38 min

Wêreldwys | Orban na 16 jaar uitgestem | Ep. 87

In hierdie week se aflewering van Wêreldwys fokus Jaco Kleynhans op die afgelope verkiesing in Hongarye, opkomende verkiesings in Engeland, Wallis en Skotland, asook die huidige vooruitsigte van die Amerikaanse middeltermynverkiesing in die skadu van die Iran-oorlog.
16 Apr 29 min