#DieGrootTrek - Dag in die lewe van 'n onderwysers.

Loading player...
Baie mense dink dit is net n halfdag werk. Maar hulle kan nie meer verkeerd wees nie. Hanneline de Bruin en haar Dogter is albei onderwysers en het vandag met ons kom gesels oor die lang ure en die uitdagings wat hulle het in hierdie baie belangrike beroep!
4 Nov 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min