#DieGrootTrek - Ons die Band

Loading player...
Marco en Ruve van die groep ONS het weer kom inloer en lekker gekuier saam Doepie & Nina. Ons hoor van hulle splinternuwe album genaamd "Begin" en ook wat vir hulle voorlê vir die res van die jaar.
5 Nov 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min